Wanneer ‘n persoon in ‘n ongeluk was of ‘n siekte-krisis (beroerte, heup- of knievervanging ens.) beleef en nie weet waar of hoe nie, bied ons korttermyn hulp totdat daar reëlings getref kan word. Deel van die dienste wat ons lewer is wondversorging, bedwas, meet van bloeddruk en basiese versorgingsdienste. Ons kan ook reël dat iemand vir ‘n nag of twee kom oorslaap ten einde ‘n alleen persoon net weer selfvertroue te gee. Kontakpersone:

Ø Narine Reichel – 063 866 7007

Ø Andra Badenhorst – 082 896 4288

Versorging Fotos

Prev
Next