Om die gemeenskap te bemagtig om ‘n baken van lig en hoop te wees vir die wêreld waarin ons leef, bied ons die volgende dienste aan ons senior lidmate:

Die bederf sentrum

Etes

Versorging en tuisbesoeke

Vervoer na mediese sentrums