Dit vind weekliks plaas op ‘n Vrydagoggend tussen 10:00 en 12:00 in die sentrum van die NG Kerk Bellville-Wes. Hier word saam gekuier, bordspeletjies gespeel, legkaart gebou, gehekel, gebrei ens. Ons brei-projekte wat aangepak word, is ten bate van ander instansies ten einde komberse, serpe ens te voorsien. Voete en hande word versorg en hare kan op afspraak gedoen word ... alles gratis. Ons reël ook vervoer om mense te gaan haal of weg te neem. Kontakpersone:

Ø Narine Reichel – 063 866 7007

Ø Andra Badenhorst – 082 896 4288

Ø Lynette van Wyk – 083 963 0234

Ø Petra Opperman – 082 966 6449

Bederf Fotos

Prev
Next