Van tyd tot tyd is daar benodighede vir kinders. Wanneer sodanige behoeftes ontstaan, word dit aan die gemeentes deurgegee vir skenkings. Indien jy graag sou wou deel word van ons skenkerlys, kan jy asb. jou besonderhede vir ons deur gee by ligstadbellville@gmail.com of kontak een van ons kontakpersone. Kontakpersone:

Ø Narine Reichel – 063 866 7007

Ø Andra Badenhorst – 082 896 4288

Ø Willie Badenhorst – 082 550 9923