Etes word drie dae per week verskaf: Maandae, Dinsdae en Woensdae. Die kostes beloop R45 per ete, maar kan ook met die hulp en inset van die plaaslike gemeente gedeeltelik of ten volle gesubsidieer word. Kontakpersone:
Ø Andra Badenhorst – 082 896 4288
Ø Narine Reichel – 063 866 7007
.png)