5 NG Kerk gemeentes verskaf daagliks broodjies aan kinders by Laerskool Bellville. Die betrokke gemeentes word hier onder gelys en kan gekontak word vir bydraes en hulp.
- Bellville-Vallei
- Bellville-Wes
- Bellville-Riebeek
- Bellville-Moeder
- Welgemoed